[Video] Die kunstenaar wat sy eie werk nie kan sien nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die kunstenaar Steven Erra se visie is besig om stadig agteruit te gaan, maar hy is deel van ʼn groep wat daarin spesialiseer om met lig foto’s te “skilder”.

Steven het eers uitgevind hy het ʼn siekte wat sy sig sou aantas toe hy byna klaar was met sy graad in kuns. Dié wete het hom egter verder gemotiveer.

Hy werk tans saam met ʼn groep siggestremdes, “The Seeing with Photography Collective”, wat foto’s neem deur die sluiterspoed van die kamera vir ʼn baie lang tyd oop te maak, en dan met ʼn flitslig hale oor die onderwerp te “verf”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.