Maymo, ‘n eenjarige speurhond, is mal oor plastiekbottels.
Sy eienaar het as ‘n spesiale Kersgeskenk vir Maymo 210 leë waterbottels in ‘n Kersboom-vorm vir hom gestapel. Maymo vier sy geskenk deur die ‘boom’ om te stamp, en soveel as moontlik bottels te hap.