Jy kan al jou vriende beïndruk deur hierdie eenvoudige manier om jou skoenveters mee te knoop.
Die gebruiker SFGlobal het die video op YouTube gelaai en wys ‘n baie eenvoudige manier. Mens moet die video dalk meer as een keer kyk om presies te sien wat jy moet doen, maar as jou vingers eers “verstaan” wat moet gebeur, dan is dit sommer baie maklik!