Meeste mense gryp gewoonlik dadelik na ‘n sakrekenaar sodra hulle dubbelgetalle met mekaar moet vermenigvuldig, maar met hierdie eenvoudige metode hoef jy slegs ‘n paar lyntjies op papier te trek!
Die gebruiker DaveHax verduidelik hierdie Japannese vermeningvuldigingsmetode op ‘n baie eenvoudige manier.