[Video] Die man wat Kersfees gesteel het

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die polisie in Australië het die humor in die voorval raakgesien toe ʼn yslike opblaas-Kersvader by ʼn klein onderneming in New South Wales gesteel is.

Kringtelevisiebeeldmateriaal wys ʼn jong man wat Sondag verby die eiendom loop, huiwer, en dan die voorhekkie oopmaak voor hy met die groot versiering wegstap.

ʼn Woordvoerder van die polisie het geskryf: “Die polisie van New South Wales wil graag hul ‘Claus’ (sinspeling op die woord “kloue”) lê op dié beweerde ‘Grinch’ [uit die verhaal van Dr. Seuss – How the Grinch stole Christmas].

Police are ho-ho-hoping the public can help identify a man who stole a large inflatable Santa from a display on William Street, Port Macquarie.The incident occurred about 10.30pm Sunday (20 December 2015).Police from Mid North Coast LAC – NSW Police Force are keen to get their Claus on this alleged Grinch.Anyone with information is urged to contact Crime Stoppers on 1800 333 000.

Posted by NSW Police Force on Monday, 21 December 2015

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.