Video: Die (moderne) barmhartige samaritaan

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Soms kry mens hulp uit ongewone oorde. Die spanlede van OCK TV het dit onlangs tydens ‘n maatskaplike eksperiment bewys.

“Die dinge wat ons in die lewe ontvang kan ons help om ‘n bestaan te maak; die dinge wat ons aan ander mense gee, help ons om te leef. Moet nooit neersien op enigiemand, tensy jy hulle ophelp nie.”

Dié hartroerende video is die afgelope 15 dae reeds bykans 20 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Anoniem ·

Besonders en laat mens dink om altyd almal dieselfde te behandel.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.