Video: Die ongelooflike Ross-susters

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Die Ross Sisters was drie susters wat in die 1940s gehore vermaak het met hul sang, dans en ongelooflike akrobatiese toertjies.

Die drie, Betsy Ann (Aggie), Dixie Jewel (Elmira) en Veda Victoria (Maggie) het ook in die rolprent Broadway Rhythm (1944) verskyn.

Hulle is in Texas gebore.

Maggie (35) en Elmira (33) is altwee op 10 Julie 1963 oorlede. ʼn Sterftedatum word nie vir Aggie aangegee nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.