Video: Die tower-vuurhoutjie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Beïndruk jou vriende en kinders met jou vernuftigheid deur hierdie oulike optiese illusie vir hulle te wys.

Al wat jy benodig om dié “toertjie” van Quirkology uit te voer, is ‘n vuurhoutjie en ‘n haakspeld. Richard Wiseman laai gereeld interessante video’s op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

loerine ·

Ek is dankbaar dat julle dit vir ons moontlik maak om dit te wys!Baie oulik!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.