ʼn Video van ʼn paartjie wat op die Rolling Stones se 1969-treffer “Honky Tonk Women” dans, het kykers gaande. Dit is nie duidelik wanneer die opname gedoen is nie, maar dit is duidelik dat die gehoor in die video ook verstom is deur die twee se danspassies en hulle word geesdriftig aangemoedig.
Mens se voete jeuk sommer om self te dans!
Hulle was my beste studente……….!!!!! LMGA! WOW hulle mag maar!
Jiffis, as jy kan dan kan jy….
Dit is Jason Calacino & Katie Boyle twee wat al jare saam dans. Die was gedoen in 2011.