Video: Die vinnigste manier om ‘n veselperske te skil!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Veselperske is heerlik, maar dis baie moeite om hom só te skil dat jy die meeste vlees van die vrug kry.

Die gebruiker Crazy Russian Hacker het ‘n video op YouTube gelaai om jou te wys hoe om ‘n veselperske baie maklik te skil.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.