Video: Die wêreld se beste touspringer

Adrienn Banhegyi tydens ‘n opvoering in Duitsland Foto: www.adriennbanhegyi.com

Die video volg onderaan die berig.

Adrienn Banhegyi van Hongarye is die wêreld se beste touspringer, en sy het twee wêreldrekords om dit te bewys.

Sy tree saam met Cirque de Soleil op. Die video is in Budapest, Hongarye, deur Devin Supertramp verfilm en is al bykans 1,5 miljoen keer gekyk.

Klik hier vir haar amptelike Facebook-blad, klik hier vir haar amptelike webwerf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.