Video: Die wêreld se grootste kar

Die reusagtige Dodge Power Wagon

‘n Video van Jeremy Clarkson van Top Gear-faam se besoek aan die sjeik volg onderaan die berig. Hy wys ons ook hoe dit binne die kajuit lyk.Die wêreld se grootste motor behoort aan die sogenaamde “Reënboog-sjeik” en is 16 keer groter as die oorspronklike Dodge Power Wagon.

Die reusagtige motor het vier slaapkamers binne die kajuit, kan op sy eie krag beweeg en weeg meer as 50 ton. Dit behoort aan Hamad bin Hamdan Al Nahyan en staan in ‘n museum in Abu Dhabi.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.