Video: Die wêreld se grootste teddiebeer

Skermgreep uit die video

ʼn 4,4 ton teddiebeer is amptelik bevestig as die wêreld se grootste teddiebeer.

Guinness-wêreldrekords het bevestig die beer, genaamd Xonita, het die rekord bevestig. Inwoners van Xonacatlan, Mexiko, het drie maande lank gewerk om die reusagtige 20 meter lange speelding aanmekaar te las. Xonita is in ʼn voetbalstadion uitgestal as deel van die dorp se Kinderdag-fees.

ʼn Beampte van Guinness was ook op die toneel om die rekord te sertifiseer. Dit het vyf ure lank geneem om die teddiebeer te meet en seker te maak dat hy kwalifiseer.

Die vorige kampioen was “slegs” 16,7 meter lank en was die skepping van Dana Warren van Kansas.

Klik hier as die video nie direk in jou webblaaier wil speel nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.