Een noue ontkoming is dalk meer as genoeg vir een leeftyd, maar Frane Selak, ʼn musiekinstrukteur van Kroasië het al wonderbaarlik meer as ses fratsongelukke oorleef.
Frane het al ʼn vliegtuig-, trein-, en busongeluk oorleef. Sy motor het ook al twee keer aan die brand geslaan.
This & That het hierdie video van Frane se lewe gemaak. Dit is inderdaad raar, maar waar.