Video: Dierepret met ʼn spieël in die woud

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Franse fotograaf Xavier Hubert-Brierre se video oor diere wat hulself in ʼn spieël bewonder, is die afgelope vyf dae reeds meer as 10 miljoen keer op YouTube gekyk.

Hubert-Brierre en sy vrou het die spieël op verskeie plekke in Gaboen opgestel en die diere se reaksie verfilm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elize Lamprecht ·

Dankie dat ek ook kan registreer vir Maroela! ‘n Deel van my familie woon in die mooie Auckland, NZ. Waardering.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.