Video: Dis ‘n klein wêreld!

Die koeldrankmaatskappy Coca-Cola het ‘n spesiale koeldrankmasjien gebruik om twee nasies, wat al van die middel 1900s in ‘n konflik gewikkel is, te verenig.

Coca-Cola het in Maart 2013 met sy veldtog, “Small World Machines”, begin om ‘n regstreekse kommunikasie-portaal tussen die mense in Indië en die mense in Pakistan te vestig. Die sleutel om met mekaar deur die masjiene te kommunikeer was eenvoudig: mense in Indië en Pakistan kon hul hande aan mekaar laat raak en vrede-, liefde- en geluksimbole saam teken.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.