Video: Dís ʼn noue ontkoming!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker LiveLeak Videos het ʼn video op YouTube gelaai van ʼn bestuurder wat ternouernood ontkom het danksy sy vinnige reaksie.

Die voorval is met die motor se paneelbordkamera verfilm. ʼn Bakkie kom skielik van die oorkant van die pad voor die bestuurder betyds uitswaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.