Video: Dis nie hierdie krokodil se dag nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Honger krokodil word in hierdie video deur ʼn vlakvark en ʼn bosbokkie uitoorlê.

Die video is by die Kaingo-seekoeigat in die South Luangwa Nasionale Park in Zambië verfilm.

Die vlakvark staan eers by die watergat en drink toe die krokodil skielik te voorskyn kom, maar die vlakvark is te vinnig vir hom!

ʼn Bosbokkie spring ook hoog in die lug net toe die krokodil wou hap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Peet Schabort ·

Nic, in die kol !! Byt jou van voor EN agter net om seker te maak.

SI ·

Dit was maar net sy dag van bietjie ‘been trek’ …. hy lag nou nog oor hoe hulle geskrik het :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.