Die motormaatskappy Ford het, in die lig van Valentynsdag, ʼn pragtige blonde waaghalsbestuurder gekry om niksvermoedende mans tydens ʼn toe-oog-afspraak die rit van hul lewens te gee!
Die mans het geen idee die vrou is ʼn professionele waaghalsbestuurder nie en hulle skok is duidelik tydens ʼn rit in die nuwe 2015 Ford Mustang.
http://youtu.be/3Nyr1Ao7iZA
Baie oorspronklik!