[Video] Dis nou wat mens dans noem!

Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

ʼn Ouer paartjie van Italië het weereens bewys dat ouderdom net ʼn getal is en dat mens nooit te oud is om die lewe te geniet nie. Aride en Diana van Ravenna, ʼn dorp in die noord-ooste van Italië, het omtrent die dansvloer oorheers met hul ongelooflike danspassies.

Die liedjie waarop hulle dans, “In the mood”, oorspronklik deur Glen Miller, was ʼn groot treffer in 1940 en is deur verskeie orkeste in dié tyd gespeel. Dis nou wat mens dans noem!

https://youtu.be/CHWZdcZnVH0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Jacqueline ·

Na so baie hartseer al die naweek was dit so lekker om die te sien. My gemoed sommer baie gelig. Mens is nooit te oud om spontaan te wees nie.

Leendert van Oostrum ·

Hmmmmm……

“Die liedjie waarop hulle dans” is eintlik ‘n keurspel met ‘n wye verskeidenheid “goue oues”. Die keurspel sluit wel af met “In the Mood”, maar dis maar net die laaste dertig sekondes of so.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.