Video: Dis toe geen Aprilgek!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as iets wat te goed klink om waar te wees, tog die waarheid is?

BMW het op 1 April vanjaar, as deel van Gekkedagvieringe, ʼn advertensie in die Herald koerant geplaas: “Wees die eerste persoon wat jou motor saam met hierdie koepon na die BMW Newmarket-tak bring en vra vir Tom, dan sal ons jou ou motor – wat dit ook al mag wees – vir ʼn splinternuwe BMW omruil.”

Een Nieu-Seelander het besluit sy gaan self die gekheid ondersoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Peet Schabort ·

Ek voel nou soos ‘n gek. . . .
Veels geluk !!!!!!!!!!!!!!!

ladybug ·

Met my geluk so ek dalk op America’s Funniest Home Videos opgeeindig het!

Leonard de Lange ·

Wel, BMW sal bankrot speel as dieselfde advertensie hier geplaas word

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.