Video: Dodge Ram vs Land Rover Defender in toutrek-kompetisie

In ʼn poging om te bewys wie die meeste wringkrag het, daag 4×4-bestuurders mekaar gereeld uit.

Die Britse Land Rover Defender 300tdi en Amerikaanse Dodge Ram 5.9L Cummins het mekaar dié keer in ʼn ongewone toutrek-kompetisie aangedurf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.