Video: Dogtertjie baie onsteld oor boetie moet grootword

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die vyfjarige Katie is baie ontsteld wanneer sy uitvind dat haar bababoetie eendag moet grootword.

Die oulike video is drie dae gelede op YouTube gelaai en is reeds meer as 9 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.