[Video] Domino’s verwar dié kleuter

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn kleuter wat nie heeltemal seker is hoe domino’s werk nie, beloof om jou dag op te kikker!

Die dogtertjie en haar sussie sit en speel met die steentjies en hul ma moedig haar aan om die domino’s te laat val – tot groot vermaak van almal.

Die video is op die YouTube-kanaal, America’s Funniest Home Videos, opgelaai.

https://youtu.be/bDKh1GXxdQI

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.