[Video] Donderstorm in Kaapstad

Foto: Brendon Wainwright

Foto: Brendon Wainwright

Kapenaars is vandeesweek twee aande bederf met weerlig en donderweer – ʼn seldsame verskynsel in die Moederstad.

Brendon Wainwright het ʼn video van een van die donderstorms op YouTube gelaai. Die video is ʼn 850 raampie-tydsverloop binne 34 sekondes.

Let gerus op die flitsligte van stappers wat Leeukop tydens die storm aangedurf het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.