Video: Driejarige hoor pa se stem vir die eerste keer

graysonBeeldmateriaal van die dowe Grayson Clamp (3) wat sy pa se stem vir die eerste keer hoor sedert hy ʼn ouditiewe breinstam-inplanting ondergaan het, was een van die gewildste video’s op YouTube in 2013.

Die operasie is deur dr. Craig Buchman en dr. Matthew Ewend uitgevoer en was die eerste van sy soort in Amerika.http://youtu.be/GhC_By9GMv0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.