Was jy al só gefrustreerd met die land se politieke situasie dat jy iemand wou knyp totdat hulle bykom?
Twee Kaapse susters het met ʼn vindingryke manier vorendag gekom om spanning in die land te help verlig. En daar gaan beslis ʼn paar koppe rol.
- Die insetsel is deur eNuus Volg eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Ag Maroela ek soek ook tog so ‘n ou enetjie.