Video: Druk politici se koppe plat

stressheadz

Foto: Stressheadz/Facebook

Was jy al só gefrustreerd met die land se politieke situasie dat jy iemand wou knyp totdat hulle bykom?

Twee Kaapse susters het met ʼn vindingryke manier vorendag gekom om spanning in die land te help verlig. En daar gaan beslis ʼn paar koppe rol.

  • Die insetsel is deur eNuus Volg eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.