Video: Drukker liasseer sommer vanself

Tom Quirke, ‘n musiekprofessor by ‘n kollege het opgemerk dat die papiere uit sy drukker ‘verdwyn’ voordat dit die grond tref.

James Prescott het dié drukker wat sommer self die papiere ‘liasseer’ verfilm en op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.