[Video] Eenjarige ken al die karre

Beskou jy jouself as ʼn motorkenner? Dié eenjarige kan jou waarskynlik ore aansit. Klein Nicholas Drake sit op sy pa Luke se skoot en spog met sy verstommende kennis oor die motorhandelsmerke en -vervaardigers. “Ferrari go fast!” en “Bugatti go fast!” is van sy gunstelingsêgoed.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.