Beskou jy jouself as ʼn motorkenner? Dié eenjarige kan jou waarskynlik ore aansit. Klein Nicholas Drake sit op sy pa Luke se skoot en spog met sy verstommende kennis oor die motorhandelsmerke en -vervaardigers. “Ferrari go fast!” en “Bugatti go fast!” is van sy gunstelingsêgoed.
[Video] Eenjarige ken al die karre
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.