Video: Eenvoudige wegsteekplekke

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie video wys hoe jy jou kosbare besittings sommer so oop en bloot kan “wegsteek”.

Die idees werk baie oulik as jy dalk strand toe gaan en jou geld of sleutels wil wegsteek of as jy dalk ekstra geld iewers in die huis wou wegsteek.

Volg HouseHoldHacker op YouTube vir nog interessante wenke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.