Video: Eerste mens wat volle vertikale sirkel hardloop

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Die Britse waagarties, Damien Walters, het die eerste mens geword wat daarin kon slaag om ‘n volle vertikale sirkel te hardloop.

Die voorbereidings om swaartekrag te oorwin was “schmertzhaft” (pynlik) skryf die Duitse nuusblad, Focus Online. Walters is bekend vir die ongelooflikste waagtoertjies wat hy uitvoer, maar om die volle “loop” op twee bene te kon voltooi, sal waarskynlik sy bekendste prestasie ooit wees. Die voorbereiding het egter baie pynlike oefening en akkurate wiskundige berekenings behels.

Die video is die afgelope week reeds meer as 3.2 miljoen keer op YouTube gekyk.

Bronne: Focus Online, Metro

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.