Daar is twee tipes mense, diegene wat luuksheid verkies en diegene wat nie omgee vir die buitelewe nie. Dié advertensie met sy verrassende einde bewys jy kan ʼn draadsitter wees.
DDB Sydney se Volkswagen Tiguan-advertensie vertel jou min van die motor, maar die boodskap word goed oorgedra: hier is ʼn luukse waaraan jy gewoond kan raak.
Die beste advertensie ooit