[Video] Elke bok kry sy dag

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Jagluiperd het onlangs in Tanzanië sy moses teëgekom toe sy aandete terugbaklei het.

Die fotograaf Wim van der Heever was net so verbaas om te sien hoe die gasel homself loswikkel en weghardloop.

Volgens Van der Heever het die jagluiperd daarna groter prooi in die oog gehad.

Die beeldmateriaal is by Ndutu in Tanzanië verfilm.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.