[Video] Emosionele oomblik toe baas en hond herenig

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn seuntjie wat met sy vermiste troeteldier herenig word, is ʼn duidelike bewys: ʼn hond is jou beste vriend.

Paula Williams van Lubbock in Texas het dié video geneem toe haar seun uiteindelik met hul hond herenig is nadat hy ʼn maand lank verdwyn het.

Sy het die video op die stad se “Lost and Found Pets”-Facebook-blad geplak waar dit byna 7 miljoen keer gekyk is.

Just wanted to share some good news! My sons puppy went missing about a month ago and we just found him. This is the video of my son reuniting with his baby Kase!* he was found right down the street from our house. A nice family had taken him in and kept him warm and fed!Jukin Media Verified (Original)* For licensing / permission to use: Contact – licensing(at)jukinmediadotcom

Posted by Paula Williams on Friday, 8 January 2016

https://youtu.be/PirxxO-ZGk8

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

SNEL ·

Ek stort ook sommer n traan, kan amper nie nou sluk nie. Soveel dankbaarheid.

Amanda Van Vuuren ·

Dis n priceless oomblik, n mens se oge kry skielik wasem in…
Liefde tussen mens en dier veral honde is God se liefde so direk uit die hemel..
Ek dank die Vader vir hierdie reunie en wens die tweetjies vele vele gelukkige en geseende jare van genot toe!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.