[Video en foto’s] Kyk hoe sluk die aarde ʼn gebou

Die sinkgat in Nordhausen, Duitsland (20 Februarie 2016) Foto Jessica Piper/Landkreis Nordhausen/dpa (ATTENTION EDITORS: FOR EDITORIAL USE ONLY IN CONNECTION WITH CURRENT REPORTING/MANDATORY CREDITS via Alamy Live News

ʼn Reusagtige sinkgat van ongeveer 50 meter diep het dele van twee onbewoonde geboue in Duitsland ingesluk.

Niemand is in die voorval beseer nie. Volgens plaaslike owerhede het die voorval Vrydag in Nordhausen plaasgevind. Die gat is ongeveer 30 meter wyd.

Ooggetuies het gesê hulle het ʼn gerammel gehoor voor twee sinkgate ingeval en gedeeltes van twee geboue ingesluk het.

Wetenskaplikes probeer bepaal waarom dit gebeur het.
Grondwater het intussen die gat begin opvul.

Foto’s volg onderaan die video.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.