[Video en foto’s] ʼn Hele winkel met viltprodukte

Viltprodukte in Lucy Sparrow se uitstalling in New York

ʼn Winkel – waar al die produkte van vilt gemaak is, het ʼn kunstenaar nege maande geneem om te voltooi.

Kunstenaar Lucy Sparrows, oorspronklik van Bath in Engeland, se kunsuitstalling, 8 ‘Till Late, is tans in New York te sien. Sy het meer as 9 000 produkte met vilt gemaak.

Die produkte word individueel verkoop, vanaf $15 (R200) vir “papier” tot ʼn paar honderd dollar vir ʼn versameling “skoonheidsprodukte”.

Die hele winkel is te koop vir $500 000.

Lees meer: Artnet News,

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.