Video: Fantastiese foelie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Het jy geweet jy kan ‘n braairooster met foelie skoonmaak, of warm olie opvang of selfs makliker jou swaar meubels skuif?

Hierdie video bied ‘n hele paar interessante en baie handige wenke met alledaagse foelie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.