Video: Gaatjie in die muur? Geen probleem!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dis heerlik om ʼn nuwe skildery in jou huis op te hang, maar dis (gewoonlik) ʼn groot probleem om die gaatjie later toe te maak.

Suzelle DIY verduidelik in hierdie video hoe jy sommer in ʼn japtrap sulke gaatjies self in jou huis kan regmaak.

Klik hier om haar aanlynwinkel te besoek en klik hier om “RhinoLite Crack Filler” te koop.
Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela.
Sluit by haar YouTube-kanaal aan.
Besoek haar Facebook-blad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.