Video: Geniale vyfjarige ken die hele wêreld

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Arden Hayes (5) van Kalifornië in Amerika is ‘n genie. Hy is veral bekend vir sy kennis oor Amerikaanse presidente en hy kan Lincoln se Gettysburg-toespraak woordeliks opsê.

Hayes het aanvanklik met sy kennis oor die Amerikaanse presidente op die televisiepersoonlikheid, Jimmy Kimmel, se program gespog. Hy het op 5 November 2013 weer op dié program verskyn om met sy kennis oor geografie te spog. Hy herken elke land in die wêreld en weet wat is elke land se hoofstad. Sien is glo!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.