Video: Gesprek voor noodlottige botsing

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Wat sou jy vir iemand sê as jy geweet het jou motor gaan binne oomblikke teen hulle motor bots en dit moontlik noodlottige gevolge gaan hê omdat jy met jou selfoon doenig was?

ʼn Advertensie oor die gevare daaraan verbonde om met jou selfoon doening te wees terwyl jy bestuur, fokus juis hierop en wys hoe só gesprek moontlik sou verloop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.