Video: Grondboontjie­botter­baba

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn ouer sussie wat haar klein boetie vol grondboontjiebotter “geverf” het, doen weer die ronde op sosiale media.

Gina Gardener Brown het al in 2004 die video geneem, en die video herleef kort-kort op sosiale media.

Emily was in daardie stadium drie jaar oud en haar boetie, Ethan, was 18 maande oud toe hul ma op hulle afgekom het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Janie Nel ·

Dankie tog dis nie swart of pers verf nie anders was die kleintjies nou weer rede tot stakings en ondersoeke!

charmaine ·

Ek het lekker gelag vd foto en vir Janie en Marius se kommentaar. Julle is baie skerp. Gelukkig het dit in 2004 gebeur en nie 2016 nie! Anders was dit n boontjie se gemors. Dis wat dit lekker maak om kinders te he, hulle waag en geniet elke oomblik.

Lelani ·

Eish ek weet hoe daardie ma moet voel myne het die een die ander een met Vaseline besmeer en toe met babapoeier gestrooi ek het omtrent gesukkel om als af te kry!!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.