Video: Groot verrassing toe swerm wegvlieg

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Daar is gewoonlik niks ongewoon aan ʼn swerm voëls wat in ʼn boom sit nie, maar wanneer die vorm van die boom verander wanneer hulle saam wegvlieg, staan almal stomgeslaan!

Volgens LiveLeak is die video op 18 November 2014 in Zaandam, Nederland verfilm. Die man wat die video neem kan klaarblyklik ook nie sy oë glo nie. “Weeeeeee!” jil hy toe die swerm wegvlieg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peet Schabort ·

Die vere maak die voël en die voëls maak die boom.
Wat ek nie kan verstaan is dat ‘n swerm saam vlieg en saam draai SONDER om inmekaar vas te vlieg.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.