Video: Groot verrassing vir paartjie ‘n internetsensasie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. ‘n Video van ‘n bruid en bruidegom wat tydens hul huwelikseremonie ‘n groot verrassing gekry het, is die afgelope 20 dae al byna 34 miljoen keer op YouTube gekyk.

Chris and Leah O’Kane is die paartjie wat getrou het.
http://youtu.be/I1gAyxfDhgg

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Carol Behr ·

Dit is sowaar iets unieks en besonder spesiaal. Pragtig !!!

wilma swanepoel ·

Tolo toy’s het merkwaardige opvoedkundige speelgoed! My dogtertjie sal daarvan hou om vir die eerste keer so groot persentjie te kan wen!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.