Video: Handige oorlewingswenk

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

As jy ooit in die veld moet oorleef en jy weet nie hoe om ‘n vuur te maak nie, wys hierdie video jou hoe om met ‘n kougompapiertjie en flitslig se battery ‘n vlam te maak.

Grant Thompson het die video op YouTube gelaai en die video is reeds meer as 1.8 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.