[Video] Handige wenk met ou tandepasta-buisies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Dié video gaan jou wys hoe om ou tandapasta-buisies te herwin om byvoorbeeld met ʼn klein hoeveelheid room, sjampoe te reis of selfs om mayonnaise in ʼn buisie te bêre.

Al wat jy benodig is ʼn ou (leë) tandepasta-buisie, ʼn strykyster, foelie en dit wat jy in die buisie wil bêre.

Die video is deur Roman Ursuhack op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

M A ·

Hmm, dis ne so maklik om die buisies te merk tussen al die geskrywe nie. Dit sal ‘n lekker ou gemors afgee as ‘n mens elke buisie moet toets om uit te vind wat jy daarin gebêre het. Maskeerband?

Petro Doman ·

Ek wonder nou net of die mense by doane nie sal wonder hoekom mens so baie tandepaste buisies in jou bagasie het nie?

Daan Erasmus ·

NEE. NEE. Moet nie by doeane met sulke goed aankom nie. Dit is moeilikheid soek.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.