Video: Handstand op twee vingers

Screen Shot 2013-11-23 at 11.37.49 AMDie video volg onderaan die berig. Si Xingson, ‘n Shaolin-monnik van Henan in die noorde van China, is een van slegs twee mense wat ‘n handstand op sy twee wysvingers kan uitvoer.

Xingson was 19 jaar oud toe hy die toertjie uitgevoer het.

Die grootste gevaar tydens dié toertjie is dat hy moontlik sy wysvingers kan breek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.