Video: Só hanteer mens ʼn dief in Denemarke

Thomas Dambo met sy "My little pony"

Thomas Dambo met sy “My little pony”

Die video volg onderaan die berig. Denemarke is onlangs weer as die gelukkigste land in die wêreld aangewys, en dié land het nou ʼn nuwe manier gekry om diewe aan te spreek.

Thomas Dambo het sy konfrontasie met ʼn man, wat ná ʼn paar drankies sy My little pony-standbeeld gesteel het, op film vasgelê.

http://youtu.be/FQLZwvnU55I

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.