Die advertensie volg onderaan die berig. Dit is selde dat ʼn advertensie oor kougom jou ʼn sneesdoekie wil laat nader trek, maar Extra Gum het dit inderdaad met dié een reggekry.
Die advertensie handel oor die verhouding tussen ʼn pa en sy dogter oor die jare heen met kougom-omhulselpapier wat ʼn deurslaggewende rol speel.
http://youtu.be/dxZu-6jewL4
Wow, dis mooi!
Ek pik toe ‘n traan.
En ek pik ook ..
WOW dis mooi!!!!!!
Pik pik pik pik ……… Puik!
Great ad… Laat my sommer huil..